#celebratebreedekloof – Fondue met ‘n “twist”

 

#celebratebreedekloof @bergsigwine Estate vanaf 15 November tot 17 Desember. Geniet ‘n fondue met ‘n “twist” – Chenin Blanc reduksie bied ‘n heerlike smaaksensasie. Slegs R200 vir 2 persone vir hierdie unieke ervaring. Maak ook van die geleentheid gebruik om kaste vol te maak voor die kersseisoen met ‘n koop 6, kry 1 gratis promosie. Optredes deur ‘n plaaslike pianis, elke Saterdag vanaf 26 November dra by tot die feestelike atmosfeer. Of geniet net nog ‘n unieke geleentheid met ‘n vertikale proe van Bergsig se immergewilde Chardonnay wyne.