Ligte Klassieke Agtergrond Musiek deur Aiden Forbes

pianoman

Kom #celebratebreedekloof by Bergsig Landgoed

Ligte Klassieke Agtergrond Musiek deur Aiden Forbes

Datum: 3; 10, 17 Desember

Tyd: 09:30 – 15:00

Plek: Bergsig Landgoed, R43 vanaf Worcester

Koste: Gratis

Heerlike “fondue vigneron” beskikbaar teen R200 en koop 6 bottels kry 1 gratis promosie